
Priemgetalle en saamgestelde getalle - Wiskunde
Wat is 'n priemgetal? Dit is 'n getal met slegs twee faktore, EEN en HOMSELF. Byvoorbeeld 13: F13:{1;13} Wat is 'n saamgestelde getal? Dit is 'n getal met meer as twee faktore.
Priemgetal - Wikipedia
Priemgetallen worden toegepast in verschillende delen van de informatietechnologie, onder andere bij het beveiligen van digitale informatie, door middel van cryptografie. Met behulp van de priemgetaltest wordt bepaald dat een getal een priemgetal is.
Lijst van priemgetallen - Wikipedia
Er bestaan oneindig veel priemgetallen, wat meer dan tweeduizend jaar geleden al bewezen werd met de stelling van Euclides.
Priemgetalle en Saamgetselde Getalle - YouTube
Welkom by Mathematics With Marlien,Hierdie video gee vir jou 'n volledige verduideliking oor wat 'n priemgetal is, wat 'n saamgestelde getal is en ook waarom...
Wiskunde Graad 7 en Graad 8: Getalle - Blogger
Apr 12, 2012 · Dalk is die 2de manier bietjie meer omslagtig, maar dis baie belangrik dat jy vir jou 'n metode kry wat jy verstaan en kan gebruik!! Vierkante 'n Getal met homself vermenigvuldig, gee die vierkantsgetal, bv. 2 x 2 = 4 jy kan dit ook so skryf 2² = 4
Priemgetalle - Onderrig Wiki - Wiskunde - Twinkl
'n Priemgetal is 'n getal in wiskunde wat net deur homself en 1 gedeel kan word. Maar moenie vergeet nie, 0 en 1 is nie priemgetalle nie! Lees verder om uit te vind hoe om priemgetalle te identifiseer, vind priemgetalle van 1 tot 100, en meer!
Priemgetal - Wikipedia
In wiskunde is 'n priemgetal 'n natuurlike getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is. Alternatiewelik is 'n priemgetal 'n natuurlike getal met presies net twee natuurlike delers. 'n Natuurlike getal wat nie 'n priemgetal is nie, word 'n saamgestelde getal genoem.. Die getalle nul en een is uitsonderings op die bogenoemde reëls en …
Wat zijn priemgetallen? - Wiskunde.net
Priemgetallen zijn alle natuurlijke getallen groter dan 1, die alleen door 1 en zichzelf deelbaar zijn. Het getal 2 is het kleinste priemgetal en de reeks gaat vervolgens zo verder: 3, 5, 7, 11, 13, 17, 19, 23, ...
Priem- en Saamgestelde getalle - YouTube
Oct 25, 2022 · 'n Priemgetal is 'n getal wat presies twee faktore het, naamlik '1' en die getal self. ’n Saamgestelde getal het meer as twee faktore, wat beteken behalwe om...
Priemgetalle van 1 tot 100 | 100 Kaart | Twinkl ZA - Twinkl
Is jy op soek na 'n 100 kaart vir jou klaskamer? Ons kleurvolle plakkaat met Priemgetalle van 1 tot 100 is 'n visuele weergawe van al die priemgetalle tussen 1 en 100. In plaas daarvan om bloot 100 getalle op 'n plakkaat te gee wys hierdie kaart ook watter van daardie getalle priemgetalle is! Wat 'n waardevolle toevoeging to jou klaskamer versiering! Hierdie hulpbron is …
- Reviews: 1