
Oosie-Sport | Hoërskool Oosterlig
Oosie-Netbal is ‘n ware fees van vaardigheid en vriendskap op die netbalbaan. By Hoërskool Oosterlig het leerders ‘n kans om hul passie vir die spel te vier terwyl hulle saam werk in ‘n span. Met elke draai, vang en goei, word nie net vaardighede geslyp nie, maar ook bande van kameraadskap gevorm.
Hoërskool Oosterlig | Carpe Diem ~ Pluk die Dag
Beste afrikaanse hoërskool in Boksburg. Kan Oosterlig aanveveel vir enige ouer wat sy kind in ‘n Afrikaanse skool laat onderrig.
Kloof-Netbalfees 2025: Skole slaggereed om te skitter
1 day ago · Ander spanne wat hul staal sal wys sluit in Oosterlig, Empangeni, ... Met vier dae propvol netbal, honderde spelers en aanhangers wat van heinde en ver saamtrek, gaan die Kloof-Netbalfees 2025 beslis een wees vir die boeke. Dit is meer as bloot ’n sportgeleentheid – dit is ’n viering van gemeenskap, kompetisie en die onmiskenbare gees van ...
Hoërskool Oosterlig Netbal | 𝐎𝐎𝐒𝐈𝐄-𝐄𝐄𝐑𝐒𝐓𝐄𝐒 Ons eerste hokkie-, netbal ...
Mar 2, 2025 · Baie geluk aan elke speler en baie sterkte met die seisoen wat voorlê! Ons is opgewonde om julle te ondersteun! Julle is ons #oosietrots! #oosienetbal #GEMAAK_VIR_MEER".
Hoërskool Oosterlig Netbal | 𝐎𝐎𝐒𝐈𝐄-𝐖𝐈𝐍𝐓𝐄𝐑𝐒𝐏𝐎𝐑𝐓 Baie sterkte aan al ons ...
Feb 25, 2025 · Busse vertrek Vrydagoggend vir tennisspanne en seunshokkiespanne reeds om 07:00. Busse vertrek Saterdagoggend 03:45. Dus moet die dogtershokkie-, rugby- en netbalspanne reeds om 03:30 by die skool aanmeld. #oosietrots #oosienetbal #GEMAAK_VIR_MEER".
Hoërskool Oosterlig Netbal | 𝐎𝐎𝐒𝐈𝐄-𝐖𝐈𝐍𝐓𝐄𝐑𝐒𝐏𝐎𝐑𝐓 Hier volg die uitslae ...
Mar 9, 2025 · 10 likes, 0 comments - oosie_netbal on March 9, 2025: "퐎퐎퐒퐈퐄-퐖퐈퐍퐓퐄퐑퐒퐏퐎퐑퐓 Hier volg die uitslae van die afgelope naweek se wedstryde teen Hoërskool Ermelo. Ondersteun die Oosies hierdie komende naweek wanneer ons Hoërskool Hans Moore (weg) aanpak! #oosietrots #oosienetbal #GEMAAK_VIR_MEER".
NETBAL 1Stes: Hoërskool Oosterlig vs... - Hoërskool Oosterlig
NETBAL 1Stes: Hoërskool Oosterlig vs Hoërskool Dinamika, 11 Mei 2021 – Baan 1, lewendige uitsending op Oosterlig YouTube https://www.youtube.com/channel/UCJhVfMyxzCi …
NWU Prestige-reeks: Vyf groot kragmetings hierdie naweek
Apr 5, 2024 · Die dag sluit om 15:30 af met ‘n kragmeting tussen Hoërskool Marais Viljoen en Hoërskool Zwartkop, wat die kroon behoort te span op ‘n uiters opwindende naweek van netbal-aksie.
DAG 4: Oosterlig aanlyn SPORT | DAG 4: Oosterlig aanlyn
May 5, 2020 · DAG 4: Oosterlig aanlyn SPORT Die NETBAL daag julle vandag uit - kom oefen saam met ons! 菉♀️ 隸♀️惡♀️
Hoërskool Oosterlig Netbal | Tydens vriendskaplike wedstryde …
oosie_netbal on October 23, 2024: "Tydens vriendskaplike wedstryde het die Oosie-afrigters gewys hulle het die oog op die bal! Afrigters VS Eerste span-oefengroep: 18 - 9 Afrigters VS Manspersoneel: 10 - 8 Die Oosies is in goeie hande. Oosie-afrigters is tops! #oosietrots".