
Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 …
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek. Onderwerp 1: Lewende en nie-lewende dinge; Onderwerp 2: Die struktuur van plante en diere; Onderwerp 3: Wat plante nodig het om te groei; Onderwerp 4: Habitatte van diere; Onderwerp 5: Strukture van diereskuilings
Wanneer vloeistowwe afkoel, hulle en raak'n vaste stof. Hersieningsaktiwiteit 1. Identifiseer die toestand van die materiale in elkeen van die prente hieronder. (5) 2. Watter veranderinge hieronder is voorbeelde van smelting en watter is voorbeelde van stolling? Gee 'n …
Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 3 (NWT) …
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Oxford Suksesvol” Handboek. Eenheid 1: Energie vir lewe. Eenheid 2: Energie van die Son. Eenheid 3: Energie. Eenheid 4: Inset en uitset van energie. Eenheid 5: Beweging en musiekinstrumente. Eenheid 6: Vibrasies en klank. Eenheid 7: Maak
o Bestudeer die prente oor geboue en bruë hieronder om te sien hoe driehoekige stukke/plate gebruik kan word om strukture te verstewig. Nota vir onderwyser: Indien nodig, ondersteun leerders deur middle van demonstrasies, om hulle te lei. Gaan voort om veiligheid deurgans te …
Natuurwetenskappe En Tegnologie Graad 4 - Suid-Afrika - Twinkl
Die aktiwiteit het ‘n stel prente wat leerders dan moet verdeel in groepe van lewend en nie-lewend. Dit sal leerders help om die proses te volg wat hulle kan help om tussen die twee soorte te onderskei, soos die lewensprosesse van lewende dinge. Wie kan die weer voorspel?
Prente van twee Indonesies huise. Teken tekeninge van moontlike brûe tussen die huise. Maak papierstutte (gebruik ou tydskrifte of papier) ; ( gom, kleefband, sker, ens)
Graad 5 Natuurwetenskap Kwartaal 4 - Planeet Aarde & Ruimte
Ons het pragtige plakkate, prente, PowerPoints, speletjies, skryfaktiwiteite, vertoonbaniere en meer om leerders oor planeet Aarde, die oppervlakte van die Aarde, oor afsettingsgesteentes en fossiele te leer.
Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 2 (NWT
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir NWT Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.
Graad 6 - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Suid Afrika
Ons het lieflike hulpbronne om jou lesse pret, interaktief & opwindend te maak. Vind praktiese aktiwiteite hier wat jou leerders dol oor sal wees.
Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 3 …
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek. Die pakket bestaan uit die volgende: Oorsig van die kwartaal met sleutelwoorde en sleutelbegrippe. Breinkaart van die kwartaal se werk. Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s. Werkskaarte met memorandums.