
Traditional South African Kaiings/Cracklings - YouTube
How to make kaiings step by step.
IDEES HOE OM KAIINGS TE BRAAI - Your Recipe Blog
Hier is ‘n paar idees hoe om kaiings te braai. Plaas ‘n bietjie water in die pot, so ‘n ½ koppie of minder saam met jou gesnyde vet. Voeg ‘n bietjie melk by en sout en roer deur. Laat dit op hoog kook totdat die melk wegkook, draai die plaat ‘n bietjie laer en …
Pork "Kaiings" recipe | Homemade Chicharrones | Deep fried ... - YouTube
Crunchy and crispy, delicious pork "Kaiings". "Kaiings" are small cubes of pork belly cooked on low heat until all the fat has rendered out. Leaving small cu...
DOTTIE SE TUISGEMAAKTE VARK KAIINGS - Food Lovers Recipes
Sep 22, 2016 · Om af te wissel gooi Ek uitgebraaide kaaings in pan en Dan voeg ek hoender eiers by en maak Dan gaar, dit is net so lekker saam met mielie pap. Resep en foto: Dottie Trichardt. Share this...
UITGEBRAAIDE SKAAPSTERTVET EN KAIINGS - Your Recipe Blog
UITGEBRAAIDE SKAAPSTERTVET EN KAIINGS. Eerste batch skaapstervet uit gebraai, besig met 2de batch. Indien jou pot nie lekker groot is nie, braai uit in twee sarsies. 6 kg skaapstertvet; ¾ koppie melk; sout en peper na smaak; Sny vet in klein blokkies. Plaas ‘n swaarboom kastrol op die stoof en giet die melk daarin, voeg die vetblokkies by.
"PORKBELLY" KAIINGS - Your Recipe Blog
“PORKBELLY” KAIINGS. En vanoggend was dit toe kaiings met mieliepap. Maak mieliepap na jou keuse en plaas ‘n lekker klont botter in asook ‘n handvol kaiings. 1 kg porkbellie, in blokkies gesny; 1 teelepel sout; Plaas alles in ‘n kastrol en kook rustig tot die vleisstukkies en vetjies goudbruin is. Roer gereeld.
kaiings - DSAE
With the pre-dinner drinks there were tasty ‘kaiings’ — made from thin strips of fatty meat cut from the ribs of Karoo mutton and rendered crisp in the oven.
PAP EN FYN KAIINGS - Food Lovers Recipes
Feb 3, 2014 · Kaiings – Bonita Wright EK gebruik lam lies, laat die slagter dit sommer klaar vir jou fyn maal. Soos maalvleis. Gooi in driepootpot op gasbottel en laat die vetjies begin smelt. Die vleis gedeelte begin dan “deepfry” in die vetjies. Ek loer maar so nou en dan tot dit lekkerbros gebraai is. En roer dat dit nie vas brand nie.
KAINGS UITGEBRAAI - Food Lovers Recipes
Jan 12, 2014 · Bedien saam met pap of vars gebakte brood. Sprinkel geel sout oor die kaiings. Ek het pap en spinasie gegee as by kos saam met die kaings. Share this...
Varkvleis (18) - afrikaanse-resepte
KAIINGS . Jy koop 'n ontbeende en ontvelde varkrib. Sny/knip in blokkies. Was af met water en gooi in pot Gooi so +- 1/2 of 3/4 teelepel sout en bietjie peper op, roer goed deur en begin kook. Plaat op so 4. Wanneer al jou water weggekook het en jou kaiïngs begin in hul eie vet braai, gooi jy worcestersous en en steak & chop spices op.