
Jagters gedig/gebed/beleid/ - JARACAL
Nov 29, 2012 · Boesmans het ook 'n "gebed" wat hulle praat kort nadat hulle die gejagde dier gevind het. Ek het dit al waargeneem maar het nooit in my jong dae genoeg aandag aan sulke dinge gegee nie. Hoewel ek nie hul taal verstaan het nie het dit my tog "geroer".
Prioriteite in gebed - Baptistekerk Kemptonpark | Coram Deo
Apr 27, 2019 · Sonder gebed is ons prediking soos ‘n jagter wat die sneller trek sonder dat daar ‘n koeël in die geweer is. God se Koninkryk sal nie kom sonder gebed én prediking nie (v.10a). En as óns dit nie wil doen nie, sal die Here ons eenvoudig verbygaan.
Gebed deur n boer in Namibie - JARACAL
Nov 10, 2015 · Hierdie gebed het weer die werklikheid teruggebring. Sterkte aan die boere. Ons is op baie vlakke verdeeld in die samelewing, maar laat ons as 'n nasie verenig in 'n gebed vir reen.
1 Kronieke 4:9-10 - Die Gebed van Jabes - Christelike Media
Waarop kom Jabes se gebed dus neer? Hy verset hom teen sy ma se uitsigloosheid. Sy gebed getuig van geloof in die God van Israel. Hy hou vas aan God se héle verbondswoord en nie net die helfte nie. Dit blyk te meer uit die ander drie dinge waarvoor hy vra.
Gebed om die gebeente : r/afrikaans - Reddit
Mar 10, 2021 · Gebed om die gebeente DJ Opperman Heer, waar U noordewind die droë dissel rol en oor die skurwe brakland jaag van Afrika, maar eindelik teen ‘n…
Gebed om die Gebeente - Kruiskerk
May 8, 2011 · toe ‘n tweede jagter hom van tent na trein, van trein na tent met doringdraad en bajonet bewaak en met gemete sorg van arts en medisyne vir ‘n tweede dood, o Heer, stadig gesond kon maak. En ná die skynverhoor het hulle hom vertel . . . voor Graaff-Reinet se sel. O Graaff-Reinet se sel! Hy was gewone kryger, Heer, en geen rebel.
Die Jabes (die een wat pyn veroorsaak) Gebed - 1 Kronieke 4:9 - Stort U seën ryklik oor my uit - Vergroot my grondgebied - Neem my onder U beskerming en Weerhou onheil van my sodat geen
IEB Afrikaans Huistaal Voorgeskrewe gedigte 2018 - 2019
Apr 24, 2018 · Ballade van die bloeddorstige jagter – G. A. Watermeyer . 4. Marilyn Monroe: Foto in rou – Joan Hambidge . 5. Marilyn Monroe: Foto in goud – Lina Spies . ... Gebed om leiding – M. M. Walters . 14. Lady Anne by die mikrogolfoond – Antjie Krog . …
LUKAS 2: GEDAGTES OOR DIE SKAAPWAGTERS - Bybel En Gebed
DIE TEKEN. Lukas 2:12: “Dit sal vir julle die teken wees: Julle sal ‘n pasgebore kind vind wat in doeke toegedraai is en in ‘n krip lê.'” God het baie keer vir mense tekens gegee. In die Ou Testament was tekens byvoorbeeld gebruik om mense te waarsku, goddelike oordeel te voltrek, mense te bevry (dink aan die uittog uit Egipte) of om heilige dae en tye aan te toon.
Uit "Gebed om die Gebeente" deur D.J. OPPERMAN - gesellig
Aug 29, 1997 · Uit "Gebed om die Gebeente" D.J.Opperman Heer, waar U noordewind die droë dissel rol en oor die skurwe brakland jaag van Afrika, maar eindelik teen 'n doringdraad met pluksels wol vaswaai terwyl die kraaie en die aasvoëls kla, laat my ook ná die swerf oor vlaktes heen nou rus en glo my kind is dood, al hoor ek die berigte