
Netbal Eerstespan 2025. Ons is... - Hoërskool Die Anker | Facebook
Recent Posts Hoërskool Die Anker 1d Mattheus Gerhardus Wessels 1d Namens die leerders van Hoërskool die Anker, wil ons, ons opregte dank uitspreek vir die wonderlike geleentheid wat u aan ons gegee het om die werkswinkels by Lindsay Sakers Volkswagen East Rand Mall te besoek.
Hoërskool Die Anker
MISSIE: Dit is ons uitnemende strewe om gedissiplineerd, trots en positief geanker in Christus en in mekaar te leef. VISIE: Om 'n gelukkige en suksesvolle, volwassene, Geanker in God se Woord, die wêreld in te stuur.
Hoërskool Die Anker - Sport
Sterker, groter, verder, beter, vinniger, harder, kragtiger – 'n resep wat Die Anker-span onaantasbaar maak. Ons sportsterre streef ook daarna om altyd hul beste te gee en daarom word ons sportprestasies net al hoe groter en beter jaar na jaar.
Pieties domineer, Heidelberg Volkies en Die Anker ook …
Mar 3, 2025 · In die eerstespan-wedstryd het Die Anker met 28-11 die botoon gevoer. Die NWU Prestige-reeks het weereens bewys gelewer van die hoë gehalte netbal wat Suid-Afrikaanse skole oplewer, met spelers wat deurgaans hul vaardighede en deursettingsvermoë, asook gees van sportmanskap, tentoongestel het.
Anker Netbal- Best of the best toernooi | Anker netbal bied aan: …
Best of the best toernooi, die spanne gaan intern teen mekaar kompeteer en 'n all star span gaan gekies word. Daar gaan ook 'n beste aanvallende speler en beste verdediger in elke span aangewys word!
Hoërskool Die Anker added a new photo. - Hoërskool Die Anker
7 San Hirschhorn Baie geluk meisies Hoërskool Die Anker 6h Netbal Eerstespan 2025. Ons is trots op julle. #geanker_in_netbal +6
Curro Serengeti | Netball Results – Curro Serengeti vs Die Anker ...
Mar 17, 2025 · 24 likes, 0 comments - curro_serengeti on March 17, 2025: "🏐 Netball Results – Curro Serengeti vs Die Anker 🏐 Our high school netball teams gave it their all on Saturday in an exciting matchup against Die Anker! 💪🔥 Congratulations to all our teams and coaches for their dedication and sportsmanship! 👏💙 Results: 🔹 U/14: CSG ...
Die Anker se netbal staan sterk | Brakpan Herald - The Citizen
Sep 18, 2021 · Hoërskool Die Anker se netbalspanne het onlangs aan die uitspeelwedstryde van die netballiga deelgeneem. Die o-14, o-15 en o-16A-spanne het teen Hoërskool Hugenote gespeel en al hulle...
Die Anker se netbalspanne is onstuitbaar | Brakpan Herald
May 19, 2021 · Die netbalspanne van Hoërskool Die Anker was teen drie skole onoorwonne. In wedstryde teen Hoërskool Hans Moore het al die spanne gewen en het die eerstespan met 38-9 geseëvier.
SuperSport Schools Plus | NWU Prestige-reeks: Dis krag teen krag
Feb 27, 2025 · Met die NWU Prestige-reeks wat afskop, is die tafel gedek vir ‘n skouspel van talent, toewyding en onverbiddelike geesdrif. Sportliefhebbers kan uitsien na ‘n naweek van topgehalte netbal, waar elke span alles op die baan gaan los.