News

Die weermag beplan om Vrydag die rooi tapyt uit te rol wanneer 250 soldate uit die DRK na verwagting op die Bram ...
Dr. Wikus Erasmus het saam met sy gesin besluit om die bosveld agter te laat en 'n nuwe hoofstuk langs die see in Mosselbaai ...
Die weermag blyk vasberade te wees om sy "rekord" as die weermag met die meeste generaals ter wêreld te behou met die aanstelling van nóg sewe generaals. Dít kom ondanks 'n onderneming van mnr.
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) en die departement van openbare werke is in “hoëvlak-gesprekke” gewikkel om die agterstand in die instandhouding van die weermag se basisse te beredder. ’n ...
Suid-Afrika is basies weerloos teen enige militêre of veiligheidsbedreiging uit die buiteland. Dís die gevolgtrekking waartoe ...
Die Israelse weermag sê sy lugverdediging is op ‘n gereedheidsgrondslag om enige aanvalle op die land af te weer. Volgens Israel het Iran vanoggend ‘n honderd hommeltuie op Israel afgestuur, in ...
Die motief agter die voorval was glo om die mans se dienspistole te steel. Die verdagtes is op dieselfde dag gearresteer deur die polisie, met bystand verleen deur die weermag. Op 15 Maart is hulle ...
Die Israelse weermag het lugaanvalle uitgevoer op wapens wat aan die Siriese regering behoort in die suide van Sirië, ure nadat twee projektiele wat vanuit Sirië afgevuur is, op Israelse grondgebied ...
Lt.kol. Jabu Ndubane, ’n polisiewoordvoerder, sê lede van Combat, Proactive en die Suid-Afrikaans Nasionale Weermag (SANW), het Vrydag omstreeks 04:00 ’n operasie in die Sabie-informele nedersetting ...