Ramaphosa het vertel hoe die land sy buitelandse beleid en ekonomiese strategieë aanpas om globale uitdagings te navigeer terwyl dit die belange van Afrika op die internasionale ... vredesmagte in die ...
sowel as die spanning tussen Suid-Afrika en Rwanda oor die konflik in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die president van Contralesa, Mathupa Mokoena sê hulle hoop president Cyril Ramaphosa sal ...
PRES. Cyril Ramaphosa lewer na verwagting vanaand die regering van nasionale eenheid (RNE) se eerste staat­s­rede (Sona). Dié speech sal gemaak word by die opening van die Nasionale Vergadering, wat ...
Die vergadering van Ministers van Buitelandse Sake van die G20-lande vind op 20 en 21 Februarie in Johannesburg plaas. Die Amerikaanse prsident, Donald Trump het Sondag gedreig om befondsing aan ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Centurion, Gauteng - Daar is net een mens wat die skuld moet kry vir die Withuis se jongste uitvoerende bevel wat die geldkraan vir Suid-Afrika toedraai. Dit moet vierkant op die skouers van pres.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.