News

Hier word ook bottels stukkend gegooi en dit maak dit baie gevaarlik om op die baan netbal te speel,” sê Smith. Ashenda Makonie, ’n kranige atleet, netbalspeler, -afrigter en bestuurslid van Progress ...
n Gewilde sport-onderwyseres by Afrikaans Hoër Meisieskool en afrigter van die span wat vanjaar die DStv Schools Netball Challenge gewen het, staan haar plek vol by die Netbal Wêreldbeker 2023 ...
Sy is die afgelope twee jaar al in beheer van Piet Hugo se netbal. “Ons het baie potensiaal en het meisies wat goed kan speel. Met die regte ontwikkeling en afrigting gaan hierdie meisies nog blom.
Die skool se netbalorganiseerder en afrigter van dié span, Desireé Brummer sê die “meisies het elke wedstryd voluit gespeel asof hulle in ’n finaal was. Ons is baie trots op hulle.” Sonop se span het ...