Om die Laerskool Anton van Wouw in Nieuw-Muckleneuk se honderdste bestaansjaar te vier, is die eeufeeslied, “Leef op ’n ...
Die Laerskool Anton van Wouw in Brooklyn se eeufeesvieringe was ’n vrolike viering van jare se toewyding aan leerders, opvoeding en voortreflikheid.