News

ONWETTIGE mynbedrywighede regoor die Frances Baard en Namakwa-distrikte in die Noord-Kaap, het die polisie in staat gestel om ...
Die Jaco Pieterse in die Oos-Kaap is ‘n skoolhoof wat deur die polisie ondersoek word in verband met die verkragting van ‘n sewejarie meisie. Wat sake erger maak is dat daar tot dusver geen ...
Ruan Maritz (30) het Maandag (12/5) in die Hartswater-landdroshof verskyn nadat hy na bewering beleggers uit R2 miljoen ...
MATRIKULANTE in die Wes-Kaap het Maandag amptelik begin met hul Mei/Junie eksamens. Die eksamens het afgeskop met meer as 37 ...
Die Northern Cape Urban TVET-kollege bevestig in ’n verklaring van die studenteraad (SR) studenteleiers het reeds verskeie ...
Elsiesrivier, Wes-Kaap - Wes-Kaapse kerkleiers het die polisie gevra om in te gryp nadat verskeie kerke deur vandale en bendelede geteiken is.