Oops! Something went wrong, please try again later.
Since our first day in business, SkaapStad has been offering our customers the best selection of lamb cuts at unbeatable prices. We ensure premium …
Reviews
Facebook
5.0/5 · 16 reviews
Loading reviews...
Jul 3, 2024
Wat 'n uitmuntende ervaring. Het 'n BWB laat bewerk. Alles maar alles is gemerk met 'n sticker wat NIE gaan afkom na 'n maand in die Vrieskas nie. Alles presies gedoen soos ek gevra het. Well done JC…Full review by Suzette Jacobs
Sep 5, 2023
Skaapstad se vleis is die beste. Altyd vars en goeie kwaliteit. Eerlikwaar uitstekend. Hulle biltong is uit ‘n ander wêreld. Definitief ons eerste keuse.Full review by Willemien Viljoen Grobler
Sep 3, 2023
Ek het die Deli Saterdag besoek en was aangenaam verras met die eerste indrukke! Die verskeidenheid en kwaliteit van die verpakking was opvallend, maar almal weet die proof of the pudding is in the e…Full review by Bennie Brink